Frans (fr)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [pɛʁt]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) perte v pertes
(met lidwoord) la perte les pertes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Verlies

     Voorbeeldsinne

«L’opération a donc pris quatre jours. Elle a entraîné la perte de nombreuses vies humaines.»
Die operasie het dus vier dae geduur. Dit het die verlies van talle menselewens veroorsaak.