verlies
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verlies | verliese |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
verliesie | verliesies |
- ver•lies
- Wat verloor word of is.
- Sy vertrek na Amerika is 'n groot verlies vir ons departement.
- Die maatskappy het in hierdie kwartaal groot verliese gely.
Vertalings: verlies | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər.ˈlis]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | verlies o | verliezen |
Verkleinwoord | verliesje | verliesjes |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verliezen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verliezen
- gebiedende wys van verliezen
- 1.: Ik verlies.
- 2.: Verlies je?
- 3.: Verlies!