Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verloor 
Verlede Tyd  ek   het verloor        

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

ver•loor

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Ongemerk laat wegraak; nie kan vind nie.
  2. Nie wen nie; oorwin of verslaan word; laaste kom.
  3. Verbeur; kwytraak.
  4. Ongebruik laat verbygaan.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek het my beursie verloor.
  2. Hy het die wedstryd verloor.
  3. Sy het haar lewe verloor.
  4. Jy verloor baie tyd met jou wegspring.

     Antonieme

1. vind
2. wen

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels lose(en)
Nederlands verliezen(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vər'lɔ:r]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van verliezen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik verloor.
2.: Jij verloor.
3.: Hij, zij, het verloor.