Dié span het die beker gewen.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wen 
Verlede Tyd  ek   het gewen        
    
(lêer)
  1. Oorwinning behaal; die beste doen; eerste kom.
  2. Iets kry wat tot jou voordeel is.
  3. Iemand oortuig om saam met jou te stem.
  1. Hy wen die wedstryd en ontvang 'n trofee.
  2. Sy het 'n koek by die tombola gewen.
  3. Ons moet ons lesers se vertroue wen.
verloor
  Vertalings:    wen
Engels: win(en), conquer(en)
Nederlands: winnen(nl)


Hulp:IPA: [ʋɛn]
    
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van wennen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van wennen
  3. gebiedende wys van wennen
1.: Ik wen.
2.: Wen je?
3.: Wen!