'n Swemmende pikkewyn.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pikkewyn     pikkewyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pikkewyntjie     pikkewyntjies  

  Woordafbreking

pik•ke•wyn

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls)   Spheniscidae, 'n seevoël uit die Suidelike Halfrond wat nie kan vlieg nie.

     Voorbeeldsinne

Pikkewyne is maklik onderskeibaar van alle ander voëls en is uitstekend aangepas tot 'n lewe in die see en deels om in die koudste dele van die wêreld te oorleef.

     Vertalings

  Vertalings:    pikkewyn
Engels: penguin(en)
Nederlands: pinguïn(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pikkewyn.