piramideskema
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
piramideskema | piramideskemas |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
piramideskematjie | piramideskematjies |
Etimologie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Onwettige belegginskema waarin elke lid 'n bedrag kapitaal belê. Die piramideskema betaal gereeld rente uit aan lede vanuit die kapitaalbeleggings van nuwe lede. Sodra die rente wat die skema uitbetaal meer word as die nuwe beleggings wat hy inkry, kan die skema nie meer sy skuld betaal nie en stort dit ineen.
Voorbeeldsinne
- Piramideskemas bestaan al vir meer as 'n eeu en is in verskeie lande onwettig.
Vertalings
Vertalings: piramideskema | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor piramideskema.