Enkelvoud Meervoud
  plagiaat     —  
pla•gi•aat
Letterlike diefstal van woorde of sinne; oorneem van iemand ander se werk en dit as jou eie aanbied.
Die pleeg van plagiaat is meestal onwettig en ook hoogs oneties.
letterdiefstal
  Vertalings:    plagiaat
Engels: plagiarism(en)
Nederlands: plagiaat(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor plagiaat.