plantasie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
plantasie | plantasies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
plantasietjie | plantasietjies |
- plan•ta•sie
- Terrein waarop bome of ander gewasse geplant word.
- Elke jaar (of paar jaar) word 'n deel van plantasie afgekap en 'n deel weer oorgeplant.
Vertalings: plantasie | |||
---|---|---|---|