Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  plant     plante    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  plantjie     plantjies  

  Woordafbreking

plan•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van plant; meer as een plant.

     Voorbeeldsinne

Die meeste plante vandag het chloroplaste en vermag fotosintese; hierdie proses het die planeet baie verander omdat dit suurstof vrystel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plants(en)
Nederlands: planten(nl)