'n Poekoe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  poekoe     poekoes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  poekoetjie     poekoetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Kobus vardonii, 'n wildsbok wat in die noorde van Botswana voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die poekoe is 'n middelslagbok met 'n horisontale rug.

     Vertalings

  Vertalings:    poekoe
Engels puku(en)
Nederlands puku(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor poekoe.