Enkelvoud Meervoud
  poging     pogings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  poginkie     poginkies  
po•ging
'n Probeerslag; strewe om iets te doen of iets te bereik.
Kleinfontein is 'n poging om die ideaal van 'n volkstaat van sommige Afrikaners te verwesenlik.
  Vertalings:    poging
Engels: attempt(en), effort(en), endeavour(en)
Nederlands: poging(nl)