polinoomvergelyking

Twee polinoomvergelykings
polinoom +‎ vergelyking
po•li•noom•ver•ge•ly•king
Enkelvoud Meervoud
  polinoomvergelyking     polinoomvergelykings  
(wiskunde) 'n Uitdrukking wat deur 'n gelykheid tussen twee polinome gevorm word
Dié term van die polinoomvergelyking wat die veranderlike met die hoogste eksponent bevat, bepaal die vergelyking se graad.