polities
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | polities | politiese |
Woordafbreking
- po•li•ties
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Betreffende die politiek.
Voorbeeldsinne
- Terreur is 'n politiese en militêre strategie wat beoog om politiese doele te bereik deur met geweld angs onder die bevolking te saai.
Vertalings
Vertalings: polities | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
polities |
Bywoord
Betekenisse
- Betreffende die politiek.
Voorbeeldsinne
- Dit sal polities beter wees om bietjie toe te gee.
Vertalings
Vertalings: polities | |||
---|---|---|---|