Vier pomeranse vir 'n biljart- of snoekerstok, met growwe raakvlakke.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pomerans     pomeranse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pomeransie     pomeransies  

  Woordafbreking

po•me•rans

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Afgeronde punt van 'n biljart- of snoekerstok, van satyn, leer of kurk gemaak
  2. Sitruskultivar Citrus × aurantium, of die vrug daarvan

     Sinonieme

biljartstokpunt, keupunt

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Pomeranze(de)
Engels: pool-cue tip(en)