pop
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pop | poppe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
poppie | poppies |
- pop
- Nagemaakte mens, meestal as speelding.
- Barbie is 'n gewilde pop in die vorm van ’n slanke jong meisie met ’n groot verskeidenheid modieuse klere.
Vertalings: pop | |||
---|---|---|---|