Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  populasie     populasies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(demografie) Die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat in 'n gegewe geografiese area woon.

     Voorbeeldsinne

Die Suid-Afrikaanse populasie bestaan uit mense met verskillende nasionaliteite.
Die populasie van Afrika groei nog steeds.

     Sinonieme

bevolking, inwonertal

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: population(en)
Nederlands: populatie(nl)