Gekleurde potlode.
Enkelvoud Meervoud
  potlood     potlode    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  potloodjie     potloodjies  
IPA: [ˈpotluə̯t], meervoud: [ˈpotluə̯də]
onbepaalde wys: [ˈpotluə̯t]; verlede deelwoord: [xəˈpotluə̯t]
پَُوتْلُوَدْ , meervoud: پَُوتْلُوَدِی
onbepaalde wys: پَُوتْلُوَدْ ; verlede deelwoord: خِپَُوتْلُوَدْ
(skryfbehoeftes) Skryfinstrument bestaande uit grafiet in 'n houtstif.
  Vertalings:    potlood
Duits: Bleistift(de)
Engels: pencil(en)
Venda: penisela
Zoeloe: ipensele(zu)
Enkelvoud Meervoud
  potlood      
Grafiet, gekristalliseerde vorm van koolstof.
grafiet
  Vertalings:    potlood
Duits: Graphit(de)
Engels: black lead(en), plumbago(en), graphite(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  potlood 
Verlede Tyd  ek   het gepotlood        
Met potlood invryf.
  Vertalings:    potlood
Duits: schwärzen(de)
Engels: black-lead(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor potlood.