priemgetalletjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
priemgetal | priemgetalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
priemgetalletjie | priemgetalletjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein priemgetal.
Voorbeeldsinne
- (wiskunde) Die nommer 2 is die kleinste priemgetalletjie.