Enkelvoud Meervoud
  priemgetal     priemgetalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  priemgetalletjie     priemgetalletjies  
priem•ge•tal
(wiskunde) 'n Natuurlike getal wat groter is as 1 en slegs deur 1 of deur die getal self gedeel kan word.
Een (1) is nie 'n priemgetal nie, maar 2, 3, 5 en 7 is wel.
'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.
  Vertalings:   
Engels: prime number(en)
Nederlands: priemgetal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor priemgetal.