Enkelvoud Meervoud
  programmatuur     —  
pro•gram•ma•tuur
(rekenaarwetenskap) Sagteware; programme wat deur 'n rekenaar uitgevoer word om 'n nuttige taak te verrig.
Hy ontwikkel ’n belangstelling in programmatuur en skryf programme en ontwerp webtuistes in sy vrye tyd.
  Vertalings:    programmatuur
Engels: software(en)
Nederlands: programmatuur(nl)