raak
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | raak |
Verlede Tyd | ek | het geraak |
- Kontak maak; aanraak (klap of stoot); 'n hand of 'n ander deel van die liggaam teenaan bring.
- (figuurlik) Beïnvloed; emosies opwek; beskryf 'n verandering in toestand.
- 'n Proses of verandering ondergaan.
- Moet nie aan my raak nie.
- Die prysverhoging raak ons nie. Sy is diep geraak.
- Toe raak die ou sommer kwaad. Hy het egter in 'n aantal skandale betrokke geraak.
Vertalings: 1. | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | raak | raak | raaks | |
Vergrotend | raker | |||
Oortreffend | raakste |
- Sy doel tref; nie mis nie.
- Treffend; ter sprake wees.
- Die kêrel deel raak klappe uit.
-
- Sy maak soms die raakste opmerkings.
- Daar is soms iets raaks en lig-geestigs in die selfkarakteriserende reëls: “Waar is die rooi kalkoentjie van geluk” [1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|