'n Skaars Hartmannse bergkwagga wei tussen Damaramelkbosse op 'n rantjie naby Palmwag in die noordweste van Namibië.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rant     rante    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rantjie     rantjies  

  Woordafbreking

rant

     Betekenisse

(geologie) 'n Klipperige hoogte (koppie); lang smal hoogte of reeks heuwels.

     Voorbeeldsinne

Die dorp Eksteenfontein se naam is teen 'n rant uitgepak.

     Homofone

rand

     Vertalings

  Vertalings:    rant
Engels: ridge(en)
Nederlands: rant(nl)