reën

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
reën | reëns |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
reëntjie | reëntjies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [reːə(n)]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (weer) Druppels water wat uit die wolke val; atmosferiese neerslag van water as 'n vloeistof (in teenstelling met ander nie-vloeistof vorme soos sneeu, hael en ysreën).
Voorbeeldsinne
- Op die Aarde is reën waterdamp wat kondenseer om druppels te vorm wat onder swaartekrag na benede val.
Spreekwoorde
- Dit reën katte en honde (dit reën baie hard).
Vertalings
Vertalings: reën | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | reën |
Verlede Tyd | ek | het gereën |
Werkwoord
Betekenisse
- Die val van druppels water.
Voorbeeldsinne
- Dit reën op ongereelde tye, gewoonlik as donderstorms in die somertyd.
Vertalings
Vertalings: reën | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reën.