rede
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rede | redes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
redetjie | redetjies |
- re•de
- Verklaring van die oorsaak.
- Oordeel; gesonde verstand; vermoë om te dink en te begryp.
- Toespraak; mededeling van woorde.
- (weinig gebruik:) Ankerplek vir skepe.
- Wat is die rede vir jou afwesigheid?
- Sy wil net nie rede verstaan nie.
- Pres. Zuma het die staatsrede uitgestel.
- Goeree is genoem na die goeie rede wat daar te vinde was.
- «Hy val hom in die rede.»
- Praat terwyl iemand anders praat.
- «Sommer het nie rede nie, want skilpad dra nie vere nie.»
- Aan iemand gesê wat die rede as "sommer" aangee.
Vertalings: rede | |||
---|---|---|---|