Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  regterkant     regterkante  

  Woordafbreking

reg•ter•kant

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die teenoorgetselde kant van waar die hart sit; wat regs is.

     Voorbeeldsinne

Jy mag nie hier aan die regterkant van die straat parkeer nie.

     Antonieme

linkerkant

     Vertalings

  Vertalings:    regterkant
Nederlands: rechterkant(nl)
Engels: right-hand side(en)