Verskeie reptiele.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reptiel     reptiele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reptielietjie     reptielietjies  

  Woordafbreking

rep•tie•le

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) Meervoud van reptiel; meer as een reptiel.

     Voorbeeldsinne

Moderne reptiele kan op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reptiles(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor reptiele.