Republieke in die wêreld
Enkelvoud Meervoud
  republiek     republieke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  republiekie     republiekies  
Van die Franse république, van die Latynse res publica, wat "publieke saak, ding" beteken.
re•pu•bliek
'n Staatsvorm waarvan die staatshoof vir 'n aantal jare verkies of benoem word.
Suid-Afrika is 'n republiek.
piesangrepubliek, volksrepubliek
  Vertalings:   
Engels: republic(en)
Nederlands: republiek(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor republiek.