Afrikaans (af)

  Etimologie

res +‎ spanning
Enkelvoud Meervoud
  resspanning     resspannings  

  Woordafbreking

res•span•ning

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (materiaalkunde) Interne spanning wat in 'n materiaal agterbly na plastiese vervorming.[1]

     Voorbeeldsinne

  1. Resspanning van die nuwe wiel is bepaal deur die hitte behandeling proses te simuleer. [2]

     Hiperonieme

Spanning

  Verwysings

  1. Metals Handbook Volume 13: Corrosion. ASM International, Metals Park Ohio, p 11 (1987)
  2. Effects of modelling simplifications in FEA of railway wheels; Stellenbosch; 2017