roei
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
roei | roeie |
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
roei | — |
- (sterrekunde) Die stert van ’n komeet. Uit Nederlands roede ("lat", "rottang"); komete is in die ou dae beskou as ’n straf vir die mensdom.
- ’n Netwerk van latte.
- Raamstyl van ’n venster.
- (sport) ’n Sportsoort.
- 1. Die roei van die komeet is duidelik sigbaar.
- 4. Hy neem Saterdae aan roei deel.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | roei |
Verlede Tyd | ek | het geroei |
- (skeepvaart), (sport) ’n Vaartuig met roeispane laat beweeg.
- Hulle gaan môre op die dam roei.
Vertalings: Stert van ’n komeet | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Netwerk van latte | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Raamstyl | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Sportsoort | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Werkwoord | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roei.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van roeien
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van roeien
- gebiedende wys van roeien
- 1.: Ik roei.
- 2.: Roei je?
- 3.: Roei!