'n Miskruier besig om sy misballetjie aan te rol (ww.).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rol     rolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rolletjie     rollejies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [rɔl]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Spil met papier of ander stof; iets wat in die vorm van 'n sirkel opgedraai is.
  2. 'n Akteur in 'n fliek of toneelstuk.
  3. Silindervormig voorwerp.

     Voorbeeldsinne

  1. Koop asseblief 'n rol toiletpapier.
  2. Hy speel die rol van Hendrik VI.
  3. Die bakkery se rolletjies is darem lekker.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: roll(en), role(en)
Nederlands: rol(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  rol 
Verlede Tyd  ek   het gerol        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Draaiend oor 'n oppervlak beweeg.
  2. Tot 'n ronde voorwerp vorm.
  3. Iets plat maak deur 'n silindriese voorwerp daaroor te beweeg.

     Voorbeeldsinne

  1. Die sneeubal rol van die helling af.
  2. Ons moet frikkadelle vir aandete rol.
  3. Rol die deeg sodat ons die koekies in die oond kan kry.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rollen(en)
Nederlands: rol(nl)