rondgaan
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | gaan rond |
(in bysin) | ... dat ek | rondgaan |
Verlede Tyd | ek | het rondgegaan |
- rond•gaan
- Om rond te reis; in alle rigtings gaan; elke persoon of voorwerp in 'n groep besoek.
- Hy het te perd rondgegaan om velle, eiers, koffie en suiker te smous.
Vertalings: rondgaan | |||
---|---|---|---|