'n Rooiboswilg.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rooiboswilg     rooiboswilge  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante)   Combretum apiculatum, 'n boomspesie wat inheems aan die semi-ariede tot gematigde savannestreke van Afrika suid van die ewenaar voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die rooiboswilg is 'n semi-bladwisselende boom wat tot 10 meter hoog groei, of by geleentheid 'n struik wat kort bly.

     Vertalings

  Vertalings:    rooiboswilg
Engels: red bushwillow(en)
Zoeloe: umbondwe(zu)
Swazi: imbondvo(ss)
Tswana: mohwidiri
Sotho (Noord-): mohwelere
Venda: muvuvha
Shona: rukweza
Hebreeus: omumbuti(he)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiboswilg.