Rooiduiker.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rooiduiker     rooiduikers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooiduikertjie     rooiduikertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Cephalophus natalensis, 'n klein wildsbokkie wat in bosryke streke in die ooste van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Soos die naam aandui, is rooiduikers rooibruin van kleur met 'n ligter onderlyf.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels red forest duiker(en)
Nederlands rode duiker(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiduiker.