'n Rooihartbees.
Enkelvoud Meervoud
  rooihartbees     rooihartbeeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooihartbesie     rooihartbesies  
(soogdiere) Alcelaphus buselaphus, 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom.
Die rooihartbees is glansend rooibruin van kleur terwyl die bles op die gesig, stert en buitekant van die bene swart is met die agterkante van die boude ligbruin.
  Vertalings:    rooihartbees
Engels red hartebeest(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooihartbees.