ruimtetuig
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ruimtetuig | ruimtetuie |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ruimtetuigie | ruimtetuigies |
- ruim•te•tuig
- 'n Tipe voertuig wat spesifiek aangepas is om in die ruimte te funksioneer en waarin die bemanning of vrag in beskermde omstandighede gehou word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|