Die Internasionale Ruimtestasie
Enkelvoud Meervoud
  ruimtevaart     —  
ruim•te•vaart
(lugvaart) Die ruimte buite die aarde se atmosfeer betree.
Voorbeelde van bemande ruimtevaart sluit in die Amerikaanse Apollo-maanlanding en die Russiese Sojoes-program, sowel as die Internasionale Ruimtestasie.
  Vertalings:    ruimtevaart
Engels: space travel(en), spacefaring(en)
Nederlands: ruimtevaart(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruimtevaart.