Enkelvoud Meervoud
  rustenburgiet      
rus•ten•bur•giet
(minerale) 'n Mineraal met chemiese formule Pt3Sn wat in Suid-Afrika se platinummyne aangetref word.
Rustenburgiet na die Rustenburgmyn genoem.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rustenburgiet.