Rys.
Enkelvoud Meervoud
  rys     —  
Hulp:IPA: [rə̟i̯s]
  1. (voeding) Langwerpige korrels graan.
  2. Sade van   Oryza sativa, die rysplant.
  1. Ons eet vanaand rys en vleis.
  2. Rys word in tropiese en subtropiese gebiede geplant.
  Vertalings:    rys
Engels: rice(en)
Nederlands: rijst(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  rys 
Verlede Tyd  ek   het gerys    
Teenwoordige deelwoord rysende     
(kookkuns) Groter word; uitsit; opswel; gis.
Die deeg moet eers rys.
«Sy hare rys te berge.»
Hy skrik baie groot.
  Vertalings:    rys
Engels: rise(en)
Nederlands: rijzen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rys.