saak
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
saak | sake |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sakie | sakies |
- 'n Aangeleentheid; iets wat gebeur, bespreek of behartig moet word.
- Sakebedrywigheid; 'n transaksie of handel.
- Iets wat in die hof voorkom; 'n regsgeding.
- Ons sal dringende aandag aan die saak moet gee.
- Ons doen al jare lank met hom sake.
- Dokters het die saak teen die tabakindustrie gefinansier.
- «Werp lig op die saak.»
- Die saak verduidelik.
- «Die saak te berde gebring.»
- Vir bespreking opper.
- «Elke saak het twee kante.»
- Sake moet van alle kante beskou word.
- «Elke saak het sy blink kant.»
- Niks is net sleg nie.
- «Gee die saak gewonne.»
- Erken dat jy verkeerd is/ verloor het.
- «Moenie die saak verkeerd aanlê nie.»
- Verkeerd aanpak.
- «Die saak goed bewimpel.»
- Toegesmeer; lig met die waarheid omgaan.
- «Die saak blou-blou gelaat.»
- Nie aangeroer of afhandel nie.
- «'n Saak in die reine bring.»
- Die waarheid openbaar; oplos en duidelik maak.
Vertalings: saak | |||
---|---|---|---|