Enkelvoud Meervoud
  saak     sake    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sakie     sakies  
sa•ke
Meervoud van saak; meer as een saak. Aangeleenthede; sakebedrywighede; regsgedinge.
  1. Ons sal dringende aandag aan hierdie sake moet gee.
  2. Ons doen al jare lank met hom sake.
  3. Dokters het al die sake teen die tabakindustrie gefinansier.
«Gedane sake het geen keer nie.»
Niks verander word aan wat reeds gebeur het nie.
«Aan die roer van sake
Aan die hoof.
  Vertalings:    sake
Engels: things(en), cases(en), causes(en), matters(en), businesses(en), affairs(en), concerns(en), trades(en)
Nederlands: zaken(nl)