Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  saffraan      

  Woordafbreking

saf•fraan

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Spesery van die blom van die saffraankrokus.   Crocus sativus
  2. (kleure) Die goudgeel kleur van die punt van die saffraanblomdraad.

     Spreekwoorde

«Soveel van iets weet soos 'n aap van saffraan.»
Heeltemal niks weet van 'n saak nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: saffron(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor saffraan.