'n Saffraankrokus
Enkelvoud Meervoud
  saffraankrokus     saffraankrokusse  
saf•fraan•kro•kus
(plante)   Crocus sativus; die krokusspesie wat se stempels die spesery saffraan lewer.
bolgewas

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor saffraankrokus.