blom
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blom | blomme |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
blommetjie | blommetjies |
- Hulp:IPA: [bɫɔm]
-
(lêer)
- blom
- (plantkunde) ’n Plantorgaan wat aangepas is om ’n voortplantingsfunksie te vervul.
- 'n Poeier wat verkry word deur graan te maal, en gebruik om brood, koeke en deeg te maak.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blom.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | blom |
Verlede Tyd | ek | het geblom |
- Om blomme te bot.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|