Die anatomie van ’n blom. 1. Volwasse blom 2. Stempel 3. Styl 4. Helmdraad 5. Blomas 6. Knoop 7. Stingel 8. Heuningkelk 9. Meeldraad 10. Vrugbeginsel 11. Saadknop 12. Helmbindsel 13. Mikrosporangium 14. Helmknop 15. Blomdek 16. Kroonblaar: blomkroon 17. Kelkblaar: blomkelk.
Enkelvoud Meervoud
  meeldraad     meeldrade  
meel•draad
(plantkunde) Die manlike voortplantingsorgane van ’n blom wat die stuifmeel vervaardig.
  Vertalings:   
Engels: stamen(en)
Frans: étamine(fr) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor meeldraad.