'n By vol stuifmeel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stuifmeel     stuifmele  

  Woordafbreking

stuif•meel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Die fyn tot growwe poeier aan die punte van meeldrade van saadplante wat die manlike gamete vervaardig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pollen(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stuifmeel.