Die anatomie van ’n blom. 1. Volwasse blom 2. Stempel 3. Styl 4. Helmdraad 5. Blomas 6. Knoop 7. Stingel 8. Heuningkelk 9. Meeldraad 10. Vrugbeginsel 11. Saadknop 12. Helmbindsel 13. Mikrosporangium 14. Helmknop 15. Blomdek 16. Kroonblaar: blomkroon 17. Kelkblaar: blomkelk.
Enkelvoud Meervoud
  stingel     stingels  
sting•el
(plantkunde) Die lang, dun gedeelte van 'n plant met litte en knope waarop eindknoppe en syknoppe gevind word wat kan ontwikkel in blare, sytakke, blomme en vrugte; dit dra die blare en blomme in 'n gunstige posisie
  Vertalings:   
Engels: pedicel(en)
Nederlands: stengel(nl)