Die anatomie van ’n blom. 1. Volwasse blom 2. Stempel 3. Styl 4. Helmdraad 5. Blomas 6. Knoop 7. Stingel 8. Heuningkelk 9. Meeldraad 10. Vrugbeginsel 11. Saadknop 12. Helmbindsel 13. Mikrosporangium 14. Helmknop 15. Blomdek 16. Kroonblaar: blomkroon 17. Kelkblaar: blomkelk.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stempel     stempels  

  Woordafbreking

stem•pel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (skryfbehoeftes) Voorwerp met merktekens wat ingesny of verhoog is en wat gebruik word om indrukke of afdrukke te maak
    • In die verre verlede het gesaghebbendes ’n stempel gebruik wat op sagte was of op klei gedruk is.
  2. Die afdruk of indruk van 1)
    • Maak seker jou stembriewe het 'n stempel op.
  3. (plantkunde) Die voortplantingsorgane van die blom wat stuifmeel opvang.

     Vertalings

  Vertalings:   1. voorwerp met merktekens
Engels: stamp(en)
Frans: cachet(fr) m
Nederlands: stempel(nl)
  Vertalings:   3. voortplantingsorgaan van 'n plant
Engels: stigma(en)
Frans: stigmate(fr) m
Nederlands: stempel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stempel.