Enkelvoud Meervoud
  salaah     salaahs  
IPA: [ˈsaːlaː]
‏صلاة
(Islam) Een van vyf verpligte daaglikse Moslemgebede
Elke Moslem moet vyf keer per dag salaah maak.
Van Arabies ‏صلاة ṣalāh, "gebed", "aanbidding".
soembain
sombaaing (ongewoon)
sombaing (minder gebruiklik)
sombajang (ongewoon)
  Vertalings:    salaah
Duits: Salāt(de)
Engels: salah(en)
Frans: salat(fr)
Italiaans: ṣalāt(it)
Nederlands: salat(nl)
Noors: salah(no)
Russies: namaz(ru)
Turks: namaz(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor salaah.