'n Sandluis

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sandluis     sandluise  

  Woordafbreking

sand•luis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(skaaldiere),   Ligia dilatata 'n Isopood wat in die hoë tussengetysone aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.

     Hiperonieme

isopood

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sandluis.