skaaldier
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skaaldier | skaaldiere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skaaldiertjie | skaaldiertjies |
- (biologie), Crustacea, een van 'n groot groep geleedpotige diere, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, planktonkrefies en eendmossels insluit.
- Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaaldier.